Mapsource and map software

Discussion of MapSource's features, problems, highlights, etc.
(For those that still stick to Old Technology.....)
User avatar
Jan Horn
Administrator
Administrator
Posts: 1281
Joined: 2012-07-29T19:28:45+02:00
13
Location: Welkom-RSA
Has thanked: 14 times
Been thanked: 22 times
Age: 83

Re: Mapsource and map software

#3588

Post by Jan Horn »

Deon ek glo die skakel was opgestel met Wynand se epos. Darryl sal jou moet help met `n nuwe steup. Sal sy aandag vestig op jou problem.
Jan
Garmin Nuvi 52 Garmin Drive Assist 51 Samsung Galaxy S21
User avatar
fugglefeet
500 Posts
500 Posts
Posts: 521
Joined: 2012-07-29T09:24:56+02:00
13
Location: Florida, Roodepoort
Been thanked: 4 times
Age: 56

Re: Mapsource and map software

#3589

Post by fugglefeet »

Hallo Deon,

Kan jy vir my laat weet watter Mapsource en kaarte jy benodig? Sodra ek weet watter een jy benodig, sal ek dit op die FTP server kan laai om die aflaai te vergemaklik. Wees bewus dat die data 'n direkte kopie van die DVD/CD sal wees en daar geen manier van registrasie omseiling sal wees nie. So nie, kan ek ook 'n kopie van die DVD/CD maak en per pos stuur.

Darryl
I was a parent with my first child. I'm now a referee now that I have two children.

Navigation devices: Gut feel and unreliable Nokia 1

Solaris newbie, FreeBSD junkie, Linux user, Windows 10 job and Windows 10 home hacker.
Post Reply

Return to “MapSource”