OUPA EN OUMA SE ANTWOORDMASJIEN
Goeie môre .... Ons is tans nie tuis nie, maar laat asseblief 'n boodskap na
die toon. As jy een van ons kinders is, druk die nommer kind wat jy is en
druk dan een van die volgende nege opsies, sodat ons by ons terugkoms kan
weet wat ons moet doen:
1. As ons die kleinkinders moet kom oppas, druk 2
2. As julle ons kar wil leen, druk 3
3. As julle wil hê ons moet julle klere was en stryk, druk 4
4. As julle wil hê dat die kleinkinders by ons moet kom slaap, druk 5
5. As julle wil hê dat ons die kinders by die skool moet gaan haal, druk 6
6. As julle wil hê dat ons vir julle 'n maaltyd moet voorberei of dit by julle huis aflewer, druk 7
7. As julle hier wil kom eet, druk 8
8. As julle geld nodig het, druk 9
9. As julle ons vir ete gaan nooi, of ons teater toe wil vat, beginpraat, ons luister.
Oupa & Ouma se antwoordmasjien.
- fugglefeet
- 500 Posts

- Posts: 521
- Joined: 2012-07-29T09:24:56+02:00
- 13
- Location: Florida, Roodepoort
- Been thanked: 4 times
- Age: 56
Re: Oupa & Ouma se antwoordmasjien.
Dit wil vir my voorkom of Oupa dit klaar op hulle antwoord masjien het.

I was a parent with my first child. I'm now a referee now that I have two children.
Navigation devices: Gut feel and unreliable Nokia 1
Solaris newbie, FreeBSD junkie, Linux user, Windows 10 job and Windows 10 home hacker.
Navigation devices: Gut feel and unreliable Nokia 1
Solaris newbie, FreeBSD junkie, Linux user, Windows 10 job and Windows 10 home hacker.
- Jan Horn
- Administrator

- Posts: 1281
- Joined: 2012-07-29T19:28:45+02:00
- 13
- Location: Welkom-RSA
- Has thanked: 14 times
- Been thanked: 22 times
- Age: 83
Re: Oupa & Ouma se antwoordmasjien.
Bly gelukkig te ver weg vir opsie 1-8 maar vir opsie 9 is ons tevinde
Jan
Garmin Nuvi 52 Garmin Drive Assist 51 Samsung Galaxy S21
Garmin Nuvi 52 Garmin Drive Assist 51 Samsung Galaxy S21
- fugglefeet
- 500 Posts

- Posts: 521
- Joined: 2012-07-29T09:24:56+02:00
- 13
- Location: Florida, Roodepoort
- Been thanked: 4 times
- Age: 56
Re: Oupa & Ouma se antwoordmasjien.
Ek hou nogal van opsie 9, want opsies 1 - 8 kan geignoreer word. 