Fc and Mt files

Technical discussions on GPS function and theory.
User avatar
Robsan
150 Posts
150 Posts
Posts: 165
Joined: 2012-07-30T20:16:15+02:00
13
Location: Stilfontein
Been thanked: 8 times
Age: 73

Fc and Mt files

#3820

Post by Robsan »

Hi,
Can any body give me advice I loaded the RHD on my sons nuvi 200, the problem is as soon as I load it, it also loads the Fc and Mt on my favourites and then I have to delete them all one by one, it is only the Fc and Mt files.
Regards
Robsan
Robert
Nuvi 220W; Nuvi 2495LM; E trex legend C; Garmin 51LMT-S drive assist
User avatar
Jan Horn
Administrator
Administrator
Posts: 1281
Joined: 2012-07-29T19:28:45+02:00
13
Location: Welkom-RSA
Has thanked: 14 times
Been thanked: 22 times
Age: 83

Re: Fc and Mt files

#3821

Post by Jan Horn »

Hi Robert. The usually happen when you open the file to edit something and then save it again, The default format when saving is .gdb make sure you choose .gpx as format when you save it. .gdb files are stored under favorites and .gpx files are converted to gpi when downloading via PoiLoader.
Jan
Garmin Nuvi 52 Garmin Drive Assist 51 Samsung Galaxy S21
User avatar
Robsan
150 Posts
150 Posts
Posts: 165
Joined: 2012-07-30T20:16:15+02:00
13
Location: Stilfontein
Been thanked: 8 times
Age: 73

Re: Fc and Mt files

#3822

Post by Robsan »

Hi Jan,
Ek het die selfde data op my 200 w gelaai maar dit werk goed dit is net op die spesifieke Nuvi 200 ek het my RHD files gecheck hulle is almal GPX op die nuvi is die files ook GPX op die aangepaste PvBs op die nuvie is al die files daar ook FC en MT files ek het hulle getoets vandag hulle werk reg, dit is net as dit laai dan laai dit ook op die gunstellinge ek kan dit nie verstaan nie, ek het nou net die RHD op my Nuvi 200w my vrou se Nuvi205w en my Nuvi 2495 gelaai geen probleme nie,
Groete
Robert
Robert
Nuvi 220W; Nuvi 2495LM; E trex legend C; Garmin 51LMT-S drive assist
User avatar
Jan Horn
Administrator
Administrator
Posts: 1281
Joined: 2012-07-29T19:28:45+02:00
13
Location: Welkom-RSA
Has thanked: 14 times
Been thanked: 22 times
Age: 83

Re: Fc and Mt files

#3823

Post by Jan Horn »

Eish! Frans Darryl enige idees?
Daar is soms twee identiese file met dieselfde naam enn gpx en een gdb albei wys nie tensy jy die “all files” opsie gebruik wanneer jy in die folder is nie. Dit lyk nie of dit die geval is hier nie want die data laai reg op die ander GPS. Die ouer model 200 reageer anders as die nuter weergawes wat eintlik 205’s was wat ander die 200 label bemark was.
Enig iemand wat die probleem voorheen ondervind het en opgelos het gee raad asseblief. Somtyds help `n hard reset . Onthou net om eers `ʼn backup te maak van die persoonlike data wat jy nie wil verloor nie.
Jan
Garmin Nuvi 52 Garmin Drive Assist 51 Samsung Galaxy S21
User avatar
fugglefeet
500 Posts
500 Posts
Posts: 521
Joined: 2012-07-29T09:24:56+02:00
13
Location: Florida, Roodepoort
Been thanked: 4 times
Age: 56

Re: Fc and Mt files

#3824

Post by fugglefeet »

Hi all,

All that comes to mind is the same problem Phillip Coetser had here. It would seem there is a poi.gpi file on the Nuvi that is causing the havoc. Robert, would you be able to verify this and where is the data being saved to (device or memory card)?

Hopes this helps.

Darryl
I was a parent with my first child. I'm now a referee now that I have two children.

Navigation devices: Gut feel and unreliable Nokia 1

Solaris newbie, FreeBSD junkie, Linux user, Windows 10 job and Windows 10 home hacker.
User avatar
F.Viljoen
500 Posts
500 Posts
Posts: 541
Joined: 2012-07-29T10:44:25+02:00
13
Location: Welkom, South Africa.
Has thanked: 3 times
Been thanked: 7 times
Age: 67

Re: Fc and Mt files

#3825

Post by F.Viljoen »

Ek stem saam met wat Jan en Darryl hierbo sê.
Maar omdat dit in die Favorites gaan lê, en dan ook slegs die FC en MT, sê vir my daar was reeds 'n ander file op die Gps met die MT en FC data op.
Kyk onder die GPX folder dat daar slegs Current.gpx wys.
In die file moet slegs jou eie data lê, geen RHD.
Delete die gpi file onder die POI directory.

En dan natuurlik waar ek dink die culprit lê, op die SD card.

ps. screenshots asseblief Robert van beide unit en Sd kaart
Frans
Personal Navigation Devices: - Nuvi's 200S, 2495LMT, 3490LT, 3790LT, Swambo.
Hell, there are no rules here - we're trying to accomplish something. Thomas A. Edison
User avatar
Jan Horn
Administrator
Administrator
Posts: 1281
Joined: 2012-07-29T19:28:45+02:00
13
Location: Welkom-RSA
Has thanked: 14 times
Been thanked: 22 times
Age: 83

Re: Fc and Mt files

#3826

Post by Jan Horn »

Ek stem saam met Frans. Screen shots kan ons help om die problem op te lo. Hier is solank screen shots van my Nuvi 52. Op die eerste screen shot is die twee folders GPX en POI waarna jy moet kyk. Die GPX folder bevat jou waypoints (favorits) in die current.gpx file. `n temp file is nie nodig nie en jy kan hom delete. Die Archive folder bevat jou track logs. Die derde screen shot wys die POI folder. Die RHD file is hier onder Poiloader.gpi. Die naam van die file hangaf van die naam van die folder op jou PC waar jy die RHD vanaf af laai met PoiLoader. As jy Poieditor gebruik sal dit die selfde naam as myne he. Die tracks4africa fiesdaar wat wys is maar left overs van die verskillende map updates. Jy sal merk daar is ook `n tracks4africa.gpi files wat die poi van CN kaarte bevat. Die layout en folders verskil tussen die modelle joune mag dalk effens anders lyk maar soek rond en indien jy seker is dat iets nie daar horrt nie kan jy dit delete. As jy twyfel los dit liewers uit en wys ons die screenshot en vra eers.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jan
Garmin Nuvi 52 Garmin Drive Assist 51 Samsung Galaxy S21
User avatar
Robsan
150 Posts
150 Posts
Posts: 165
Joined: 2012-07-30T20:16:15+02:00
13
Location: Stilfontein
Been thanked: 8 times
Age: 73

Re: Fc and Mt files

#3827

Post by Robsan »

Hi, Ek het alles deur gegaan, maar ek is skrikkerig om die RHD weer op telaai, want dit wat n hele ruk om die goed weer te delete van die gunstelinge af. Met screen shots weet ek nie of die die inligting wat vvan die internal van die gps is nie, ek is nie seker om al drie gelyk op te kry nie, ek wil net dankie se vir almal wat my sover gehelp het weereens baie dankie
Robert
Nuvi 220W; Nuvi 2495LM; E trex legend C; Garmin 51LMT-S drive assist
User avatar
Robsan
150 Posts
150 Posts
Posts: 165
Joined: 2012-07-30T20:16:15+02:00
13
Location: Stilfontein
Been thanked: 8 times
Age: 73

Re: Fc and Mt files

#3830

Post by Robsan »

Hi Jan, Hier is drie screen shots van die nuvi 200 ek weet nie of dit sal help nie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Robert
Nuvi 220W; Nuvi 2495LM; E trex legend C; Garmin 51LMT-S drive assist
User avatar
F.Viljoen
500 Posts
500 Posts
Posts: 541
Joined: 2012-07-29T10:44:25+02:00
13
Location: Welkom, South Africa.
Has thanked: 3 times
Been thanked: 7 times
Age: 67

Re: Fc and Mt files

#3831

Post by F.Viljoen »

Hello Robert, mail my daai 2 gpx files.
Is daar niks op die kaart nie?
Frans
Personal Navigation Devices: - Nuvi's 200S, 2495LMT, 3490LT, 3790LT, Swambo.
Hell, there are no rules here - we're trying to accomplish something. Thomas A. Edison
Post Reply

Return to “Technical discussions”