Fc and Mt files

Technical discussions on GPS function and theory.
User avatar
Jan Horn
Administrator
Administrator
Posts: 1281
Joined: 2012-07-29T19:28:45+02:00
13
Location: Welkom-RSA
Has thanked: 14 times
Been thanked: 22 times
Age: 83

Re: Fc and Mt files

#3832

Post by Jan Horn »

Alles lyk reg daar. Ek stem saam met Frans mail die twee files na hom as jy kan dan kan hy daarna kyk. Dit sal ook nie skade doen as jy die temp.gpx delete nie. En kyk vir verdwaalde files op die SD kaart as daar een is.
Jan
Garmin Nuvi 52 Garmin Drive Assist 51 Samsung Galaxy S21
User avatar
Robsan
150 Posts
150 Posts
Posts: 165
Joined: 2012-07-30T20:16:15+02:00
13
Location: Stilfontein
Been thanked: 8 times
Age: 73

Re: Fc and Mt files

#3834

Post by Robsan »

Hi Frans,
Jong Hy het sy gps die naweek en volgende week nodig so dra hy terug is mail ek dit vir jou, ek het gedink om die SD kaart te format en dan weer die kaart te laai en sien wat gebeur, wat dienk jy, ek wil net vir jou baie dankie se vir die belangstelling en raad wat jy gee dit word regtig opreg gewaardeer.
Groete
Robert
Robert
Nuvi 220W; Nuvi 2495LM; E trex legend C; Garmin 51LMT-S drive assist
User avatar
F.Viljoen
500 Posts
500 Posts
Posts: 541
Joined: 2012-07-29T10:44:25+02:00
13
Location: Welkom, South Africa.
Has thanked: 3 times
Been thanked: 7 times
Age: 67

Re: Fc and Mt files

#3835

Post by F.Viljoen »

As daar maps op die kaart is, NEE, hoekom deur al die pt gaan om dit weer te laai?
Ons wil eers sien wat alles op die SD kaart is, en dan 'n besluit maak.
Laat weet as jy die unit weer het.
Frans
Personal Navigation Devices: - Nuvi's 200S, 2495LMT, 3490LT, 3790LT, Swambo.
Hell, there are no rules here - we're trying to accomplish something. Thomas A. Edison
Post Reply

Return to “Technical discussions”