RHD

Discussion of the RHD in the various sub-forums created for that purpose.
Reporting Dangerous Road Conditions and Avoidances
(Including discussions of, and links to, POIEditor and the software used with RHD.)

Post Reply
Johan Geldenhuys
Registered User
Registered User
Posts: 6
Joined: 2014-09-03T19:14:40+02:00
11
Location: Velddrif, Western Cape
Has thanked: 1 time
Age: 67

RHD

#4305

Post by Johan Geldenhuys »

Hi, ek weet nie of ek nou op die regte plek post nie. Ek wil graag data deurgee aan Frans en het al voorheen vir hom data ge e-mail na (fviljoen@absamail.co.za). Het ook al twee keer vir Admin (admin@gps-users-forum.co.za) e-mail gestuur en geen reaksie. My post is ook nie genoeg om hom te PM nie. Enige raad hoe ek te werk kan gaan. Groete
User avatar
Jan Horn
Administrator
Administrator
Posts: 1281
Joined: 2012-07-29T19:28:45+02:00
13
Location: Welkom-RSA
Has thanked: 14 times
Been thanked: 22 times
Age: 83

Re: RHD

#4306

Post by Jan Horn »

Hallo Johan. Welkom alhoewel ek sien jy is al lank op die forum. Frans het `n probleem met die Absa epos gehad en gebruik nou sy werk epos. Ek het nou net met hom kontak gemaak en hy sal sy kontak detail verander. Hier is sy nuwe epos adres rhd@rbss.co.za
Nuwe bydrae is altyd baie welkom. Dankie daarvoor.
Jan
Garmin Nuvi 52 Garmin Drive Assist 51 Samsung Galaxy S21
Johan Geldenhuys
Registered User
Registered User
Posts: 6
Joined: 2014-09-03T19:14:40+02:00
11
Location: Velddrif, Western Cape
Has thanked: 1 time
Age: 67

Re: RHD

#4307

Post by Johan Geldenhuys »

Baie dankie vir die terugvoer Jan, moet ek maar in die vervolg die inligting vir beide van julle stuur of net vir Frans
User avatar
F.Viljoen
500 Posts
500 Posts
Posts: 541
Joined: 2012-07-29T10:44:25+02:00
13
Location: Welkom, South Africa.
Has thanked: 3 times
Been thanked: 7 times
Age: 67

Re: RHD

#4308

Post by F.Viljoen »

Hello Johan,
Dankie vir die inligting.
Stuur direk aan my, anders moet Jan dit weer vir my aanstuur.

Groete.
Frans
Personal Navigation Devices: - Nuvi's 200S, 2495LMT, 3490LT, 3790LT, Swambo.
Hell, there are no rules here - we're trying to accomplish something. Thomas A. Edison
retkot
Registered User
Registered User
Posts: 6
Joined: 2016-03-21T15:47:47+02:00
9
Age: 57

Re: RHD

#4309

Post by retkot »

Frans,

Baie dankie vir jou moeite. Ek het ook nou 3 eposse aangestuur (voorheen 2 op 20e Des en een op 16 Jan wat blyk nie deurgegaan het nie).

Retief
User avatar
F.Viljoen
500 Posts
500 Posts
Posts: 541
Joined: 2012-07-29T10:44:25+02:00
13
Location: Welkom, South Africa.
Has thanked: 3 times
Been thanked: 7 times
Age: 67

Re: RHD

#4310

Post by F.Viljoen »

Dankie Retief.
Ek het hulle nou ontvang.

Moet nie meer fviljoen@absamail.co.za gebruik nie, daai account is toe.

Gebruik nou asseblief – rhd@rbss.co.za
Frans
Personal Navigation Devices: - Nuvi's 200S, 2495LMT, 3490LT, 3790LT, Swambo.
Hell, there are no rules here - we're trying to accomplish something. Thomas A. Edison
Johan Geldenhuys
Registered User
Registered User
Posts: 6
Joined: 2014-09-03T19:14:40+02:00
11
Location: Velddrif, Western Cape
Has thanked: 1 time
Age: 67

Re: RHD

#4314

Post by Johan Geldenhuys »

Dankie Frans, sal in die vervolg die nuwe e-mail adres gebruik. Groete
Post Reply

Return to “Road Hazard Data Discussions (RHD) and Information”