Hallo I have recently bought myself this "demo" ZUMO 590LM from Nav World. It was just use for display and never been powered up. I have finished fitting it to my R 1200GS and pairing all devices. Cannot wait to take it for a test run ( nav).
The unit is quite heavy and when I tried to fit it to my car's windscreen by using the suction cup, it kept on falling off the screen. It does have a huge suction cup, much larger than those of my Nuvi 500.
Is there something I can do to make it having a good suction on the windscreen?
Regards
ZUMO 590LM
- greenleader
- 25 posts

- Posts: 39
- Joined: 2012-10-10T21:05:39+02:00
- 13
- Location: Bloemfontein, ZA
- Age: 65
- F.Viljoen
- 500 Posts

- Posts: 541
- Joined: 2012-07-29T10:44:25+02:00
- 13
- Location: Welkom, South Africa.
- Has thanked: 3 times
- Been thanked: 7 times
- Age: 67
Re: ZUMO 590LM
Martin probeer 'n bietjie silicone spray.
Spuit op, los vir so uur, maak droog met toilet/kombuis papier.
Jy sal miskien die proses so paar keer moet herhaal.

Frans
Personal Navigation Devices: - Nuvi's 200S, 2495LMT, 3490LT, 3790LT, Swambo.
Hell, there are no rules here - we're trying to accomplish something. Thomas A. Edison
Personal Navigation Devices: - Nuvi's 200S, 2495LMT, 3490LT, 3790LT, Swambo.
Hell, there are no rules here - we're trying to accomplish something. Thomas A. Edison
- greenleader
- 25 posts

- Posts: 39
- Joined: 2012-10-10T21:05:39+02:00
- 13
- Location: Bloemfontein, ZA
- Age: 65
Re: ZUMO 590LM
Baie dankie, ek sal dit probeer.
Martin
Nuvi 200, Nuvi 500, ZUMO 590LM and an old Etrex Summit
Nuvi 200, Nuvi 500, ZUMO 590LM and an old Etrex Summit
- F.Viljoen
- 500 Posts

- Posts: 541
- Joined: 2012-07-29T10:44:25+02:00
- 13
- Location: Welkom, South Africa.
- Has thanked: 3 times
- Been thanked: 7 times
- Age: 67
Re: ZUMO 590LM
Moenie silicone spray spesiaal gaan koop nie.
Laas Sondag oppad na Henley on Klip het die suction cup 4 keer los gekom in die hitte.
Strip my @#$% en lek hom sommer met die tong terwyl ek 'n Beacon suig lekker kou.
Hy het nie weer een keer los gekom tot terug in Welkom.
Bietjie gesukkel om die windscreen weer skoon te kry
Laas Sondag oppad na Henley on Klip het die suction cup 4 keer los gekom in die hitte.
Strip my @#$% en lek hom sommer met die tong terwyl ek 'n Beacon suig lekker kou.
Hy het nie weer een keer los gekom tot terug in Welkom.
Bietjie gesukkel om die windscreen weer skoon te kry
Frans
Personal Navigation Devices: - Nuvi's 200S, 2495LMT, 3490LT, 3790LT, Swambo.
Hell, there are no rules here - we're trying to accomplish something. Thomas A. Edison
Personal Navigation Devices: - Nuvi's 200S, 2495LMT, 3490LT, 3790LT, Swambo.
Hell, there are no rules here - we're trying to accomplish something. Thomas A. Edison
- greenleader
- 25 posts

- Posts: 39
- Joined: 2012-10-10T21:05:39+02:00
- 13
- Location: Bloemfontein, ZA
- Age: 65
Re: ZUMO 590LM
Sal daai ene ook onthou.

Martin
Nuvi 200, Nuvi 500, ZUMO 590LM and an old Etrex Summit
Nuvi 200, Nuvi 500, ZUMO 590LM and an old Etrex Summit
- greenleader
- 25 posts

- Posts: 39
- Joined: 2012-10-10T21:05:39+02:00
- 13
- Location: Bloemfontein, ZA
- Age: 65
Re: ZUMO 590LM
Ek het nou nog 'n probleem met my Zumo 590LM. Eintlik nie probleem, eintlik raadsoek.
Ek het die volgende toestelle:
1. Huawei Nova Foon
2. SENA 5HM-FM headset vir my helmet
3. Zumo
Nou het ek die volgende gedoen:
Ek het die Zumo met die Sena gepair. Toe pair ek die foon met die Zumo. So die Zumo is die middelpunt. Ek het alles opgestel en aangesit. MP3's is op Zumo gelaai vir luister.
Ek het alles aangeskakel en al die apparate sien mekaar en sê hulle is aan mekaar gekonnekteer. Ek het die musiek aangesit op Zumo en ek luister dit mooi deur die headset. Toe bel ek maar 121 (voicemail) en my foon praat ook mooi in my ore. Toe skakel ek alles af. Dit werk mos.
Ek het toe op my fiets geklim en die pad gevat nadat ek alles aangeskakel het. Musiek in my ore. Te lekker. Net toe bel iemand. Op die Zumo wys dit iemand bel. Ek druk toe op "answer" en dit wys die foon is nou gentw, mar ek hoor niks. Hy bly lui in my sak. Op die end gaan die foon dood, maar die musiek begin nie weer te speel. Toe werk niks, net die voice van die Zumo na die Sena. Niks musiek.
Ek het toe die hele 450 km sonder musiek gery en net die antie se stem gehoor as sy vertel waar ek moet ry.
Nou het ek weer al die bluetooth konnesies unpair. Wil van voor begin
Toe pair ek my foon met die Sena soos wat ek gedoen het voor ek die Zumo gehad het en die Zumo ook met die Sena. Maw die Sena is nou die middelpunt. Die Zumo se klank kom mooi deur, maar die foon se konneksie aan die Sena kom en gaan die heeltyd sonder om ooit aan te skakel. So lyk nie of dit werk nie.
Toe unpair ek weer alles.
Ek het die volgende volgorde van pairing gedoen:
1ste Zumo na Sena
2de foon na Zumo.
Toe werk dit. Ek het alles afgeskakel en weer aangesit, bluetooth aan en toe werk dit weer. Nou gaan ek wag tot more en dit weer doen. Hoop dit werk weer.
My vraag na hierdie opstel: Wat is die korrekte prosedure om die drie stelsels met mekaar te konnekteer?