AsodsPhillip Coetser wrote: ↑2023-09-09T11:51:45+02:00 Hi Frans,
And a couple of new 120Kmh Fixed Speed Cameras.
Hierdie is weighbridge Cams, om te sien of trokke wel gecheck is Asods

AsodsPhillip Coetser wrote: ↑2023-09-09T11:51:45+02:00 Hi Frans,
And a couple of new 120Kmh Fixed Speed Cameras.

Phillip, jou file het al die bestaande FC120 in.Phillip Coetser wrote: ↑2023-09-09T11:02:56+02:00 Hi Frans, aangeheg Remove FC Remove FC 120Kmh gdb file .rar. Opmerkings in Gdb File.
Groete


Nee daai is nuwe ASODS wat ek moet aanbring.Phillip Coetser wrote: ↑2023-09-10T17:04:12+02:00 Hi Frans, pos. S30.29427 E030.73870 kom nie voor op jou Asod Data basis nie. Is die pos. wat ek gestuur het n Asod of n Fixed Cam

Hier is jou data nou en geverify deur my.Phillip Coetser wrote: ↑2023-09-10T15:28:11+02:00 Hi Frans, 120 FC opgedateer...jammer vir die mis verstand. Lees asb. die notas in die "comments" van elke cam posissie




Nee ek los hom eerder in.

Ja, maar ek weet nie hoe akuraat dit oral is nie.Phillip Coetser wrote: ↑2023-09-11T10:57:26+02:00 Hi Frans, in n vroeëre "post" van jou het jy melding gemaak van die Waze app. Wys die app. fixed cams op roetes?