Hi,
Ek weet nie of dit die regte plek op die forum is nie ek soek inligting oor die Nuvi 52Lm ek wil vir my een aanskaf aangesien my nuvi 2300 gesteel is, wat ek graag wil weet of die 52lm garmap se sub sahara of 2013.1 kaarte op die 52lm sal werk, en hoe goed is die 52lm
groete
Robsan
Nuvi 52lm
- Jan Horn
- Administrator

- Posts: 1281
- Joined: 2012-07-29T19:28:45+02:00
- 13
- Location: Welkom-RSA
- Has thanked: 14 times
- Been thanked: 22 times
- Age: 83
Re: Nuvi 52lm
Hi Robert
Ek gebruik `n 52Lm al `n paar maande. Ek het hom hoofssklik aangeskaf omdat ek gevoel het die Life time map updates koste effektief was. Teen R349 `n jaar vir die updates van Garmap Street maps betaal die eenheid homself af in drie jaar. Die 52 LM is 1n basiese(goedkoop) sonder al die klokkies en fluitjies van die duurder modelle nie. Persoonlik dink ek dit was die regte vermanings eenheid vir my Nuvi 200S
Wat kan die 52LM nie doen nie
Oor plaas van roetes vanaf Mapsource en Basecamp nie
My trends
Blue tooth
Eco Route
enseker nog baie wat en nie nou aan kan dink nie
Wat ek van hou
Junction view
Lane assist
Die groot skerm.
Spoed grens in die linker onder hoek waar beskikbaar wat na rooi verander wanneer jy dit oorskry.
Die Garmap Sub Sahara street map sal werk maar sekere funksise sal nie beskikbaar wees nie. Kyk na wat hier gese is die vraag is min of meer dieselfde
city-navigator-maps-updates-and-discuss ... -t359.html
Daar is `n forum vir die Nuvi 5x series en ek sal die topic later soontoe skyf

Jan
Garmin Nuvi 52 Garmin Drive Assist 51 Samsung Galaxy S21