Stirring The Pot:

Throw a log on the fire and watch the sparks fly............
Off-topic discussions.
HINT: Avoid religion, party politics (inflammatory comments) and dubious sexual innuendo.
Post Reply
User avatar
Swannie
75 Posts
75 Posts
Posts: 78
Joined: 2012-07-30T16:11:12+02:00
13
Location: Grootvlei, Mpumalanga
Age: 72

Stirring The Pot:

#3077

Post by Swannie »

Goeie Middag,
Ek kom wel uit die era van die vorige "forum" wat dood geloop het, maar daar was soms, soms meestal, 'n hewige debat aan die gang. Okay dit mag so wees dat ons nog moes leer oor die GPSr en die damn goed nie kon verstaan nie en so van ons mede gebruikers moes leer.
Dit is vir my ieder geval baie opmerklik hoe die deelname afgeneem het toe ons na hierdie forum geskuif het. Dan ook weer kan jy seg: Ja, maar nou verstaan ek die damn ding en wil nie meer ander beskuldig oor goed waarmee ek sukkel nie. Nou besoek ons dalk net die forum wanneer ons vrae het oor nuwe produkte, soos ek nou, maar ek mis die vorige "infights" en op-en-aanmerkings wat mense gemaak het. Ek was op 'n stadium 'n "stirrer" genoem. Nou wil ek my status weer terug kry en vir julle seg: Julle is 'n klomp "Slapgatte" en ek daag almal om 'n plasing te maak wat weer 'n lekker debat kan uitlok. Ons is nie meer beperk om ander produkte as Garmin te bespreek nie en jy kan seg waar jy watter produk teen watter prys ook al gekoop het nie. Kom ons vergelyk perskes, appels en pere. Oortuig my om iets ander as die Nuvi 3597LMT te koop, ek kan dit by Kalahari.com kan koop teen R3649, ipv die R4100 wat Garmin vra.
I rest my case
Swannie
Swannie

Nuvi 3597 LMT, Samsung Galaxy Note 4
User avatar
fugglefeet
500 Posts
500 Posts
Posts: 521
Joined: 2012-07-29T09:24:56+02:00
13
Location: Florida, Roodepoort
Been thanked: 4 times
Age: 56

Re: Stirring The Pot:

#3078

Post by fugglefeet »

Hi Swannie,

Jy het vergeet om te kyk wat vra Derick van GadgetBoyz vir die unit. Hy het heel moontlik in voorraad en sy prys is ook R3 600,00. Loer gou hier. Goed jy spaar so R50 en jy ondersteun 'n mede forum lid. So nie, kan jy gou loer op www.pricecheck.co.za wat is die pryse daar (en hulle is duurder as Derick). As jy duurder wil betaal (maar ek glo meeste mense wil nie), het Makro die Nuvi 3597LT met Lifetime maps en hulle het ook die TomTom Go 5000 met Lifetime maps vir dieselfde prys. Een ding moet net onthou word, die Lifetime maps is vir die leeftyd van die GPSr (18 maande en daarna is dit vervang met 'n beter model). Trappers aan die ander kant is pro Garmin en kan jy juis nie veel vergelyke maak nie. Cape Union Mart se GPSr wat naaste is aan die Nuvi 3597LMT is die TomTom Go 500 teen R3 199,00 en dan verkoop hulle die Nuvi 3597LMT teen R4 199,00 (belaglik as jy my vra).

Darryl

Naskrif:- Die forum se wittebrood is nou al vir 'n lank ruk verby en ek het verwag dat ons deelname sou afneem en ons groei is nie die grootste nie. Jan sal vir jou vertel hoe die ou forum spammers toegelaat om syfers te boost, maar ons sou hierdie forum in die eerste week verloor het aan hulle (spammers) as ons nie teenstappe ingestel het nie.
I was a parent with my first child. I'm now a referee now that I have two children.

Navigation devices: Gut feel and unreliable Nokia 1

Solaris newbie, FreeBSD junkie, Linux user, Windows 10 job and Windows 10 home hacker.
User avatar
F.Viljoen
500 Posts
500 Posts
Posts: 541
Joined: 2012-07-29T10:44:25+02:00
13
Location: Welkom, South Africa.
Has thanked: 3 times
Been thanked: 7 times
Age: 67

Re: Stirring The Pot:

#3079

Post by F.Viljoen »

Swannie wrote:............... maar ek mis die vorige "infights" en op-en-aanmerkings wat mense gemaak het. Ek was op 'n stadium 'n "stirrer" genoem. Nou wil ek my status weer terug kry en vir julle seg: Julle is 'n klomp "Slapgatte" en ek daag almal om 'n plasing te maak wat weer 'n lekker debat kan uitlok.
Swannie
Nou toe jou ou windgat, ek soek daai 3790LT van jou gratis en verniet. :wink:
Jy het mos die ding gehaat vanaf die ou forum! Wanneer nooi jy my vir 'n bier sodat ek hom kan kom optel. :lol:
Frans
Personal Navigation Devices: - Nuvi's 200S, 2495LMT, 3490LT, 3790LT, Swambo.
Hell, there are no rules here - we're trying to accomplish something. Thomas A. Edison
User avatar
Swannie
75 Posts
75 Posts
Posts: 78
Joined: 2012-07-30T16:11:12+02:00
13
Location: Grootvlei, Mpumalanga
Age: 72

Re: Stirring The Pot:

#3080

Post by Swannie »

Viljoentjie,
Jy loop op dik water, nie eens dun ys nie. Dit nie meer 'n 3790LT nie, dit is 'n LMT.
Die 3790LMT is wel gratis en verniet beskikbaar, maar my seun Zach weet dit nog nie, dit is sy Kersgeskenk die jaar. Die mannetjie het dit verdien die jaar. Gelukkig lees hy nie forum nie, want hy het nie 'n GPSr nie, maar ek het mos al die skimpe gehoor.
Terug na die punt. Ja Darryl, die party is verby en nou moet ons die "Pot Stir" om die belangstelling te lok. Ek was so 'n tydjie terug van een van die Admins gevra hoekom ek so stil is. Ek het weer terug gekom en gevind daar is maar weinig insette, dalk moet ons ook begin praat oor ekspedisies, waar jy bietjie 'Off Road" gaan en van die GPSr performance en algemene ondervindings praat. Ek kan nie in daardie kategorie iets seg nie. Nie met 'n Polo nie. Die ander Forums is vir my te Engels, al wat ek ken is Yes, No en Damnit.

Swannie
Swannie

Nuvi 3597 LMT, Samsung Galaxy Note 4
User avatar
Swannie
75 Posts
75 Posts
Posts: 78
Joined: 2012-07-30T16:11:12+02:00
13
Location: Grootvlei, Mpumalanga
Age: 72

Re: Stirring The Pot:

#3081

Post by Swannie »

Darryl,

Ek het, na ek my lawaai geplaas het eers gaan loer na die verwysings wat jy geplaas het, veral die een van een van ons mede Forum lede. Hoekom pop hulle nie op as ek 'n Google search doen nie en hoekom kan ons nie openlik hier daaroor praat sonder om te adverteer nie. Ons is tevore geseg ons mag seg waar kan ons 'n produk goedkoper kry as by Garmin, maar dit lyk my daar is een of ander Regs aspekte is wat ons bietjie striem, ek vra maar net.

Swannie

PS Ek soek 'n Nuwe rede om te verdwaal...
Last edited by Swannie on 2014-11-23T21:18:26+02:00, edited 2 times in total.
Swannie

Nuvi 3597 LMT, Samsung Galaxy Note 4
User avatar
Swannie
75 Posts
75 Posts
Posts: 78
Joined: 2012-07-30T16:11:12+02:00
13
Location: Grootvlei, Mpumalanga
Age: 72

Stirring The Pot:

#3082

Post by Swannie »

Hi,

I do believe it is in the interest of our International users, to use English as the forum language so that they can understand and know where to be on the lookout for Lions on the street corners.
I also believe we have a responsibility to education.
What is the difference between "firmware" and "software" updates?

http://www.crutchfield.com/S-SJoF4FrWqO ... dates.html

Enjoy..
Swannie

Nuvi 3597 LMT, Samsung Galaxy Note 4
User avatar
fugglefeet
500 Posts
500 Posts
Posts: 521
Joined: 2012-07-29T09:24:56+02:00
13
Location: Florida, Roodepoort
Been thanked: 4 times
Age: 56

Re: Stirring The Pot:

#3083

Post by fugglefeet »

Swannie wrote:Darryl,

Ek het, na ek my lawaai geplaas het eers gaan loer na die verwysings wat jy geplaas het, veral die een van een van ons mede Forum lede. Hoekom pop hulle nie op as ek 'n Google search doen nie en hoekom kan ons nie openlik hier daaroor praat sonder om te adverteer nie. Ons is tevore geseg ons mag seg waar kan ons 'n produk goedkoper kry as by Garmin, maar dit lyk my daar is een of ander Regs aspekte is wat ons bietjie striem, ek vra maar net.

Swannie

PS Ek soek 'n Nuwe rede om te verdwaal...
Hi Swannie,

Die forum het geen verbintenisse aan enige GPS vervaardiger nie, en dus kan ons oor enige GPS praat of kla. Die forum het juis ontstaan as gevolg van die ou Garmap forum wat tot niet gemaak is, en het dus al die Garmin eienaars wat daar gesels het, 'n tuiste vir hulle hier geword. Wanneer dit kom by gesels oor ander vervaardigers van GPS toerusting, verwelkom ons dit met die doel dat dit met ons meer generiese naam in te pas. Daar is wel ander minder bekende vervaardigers soos Road Angel, Bryton, Kenwood, Magellan en Sony (en dit is maar net van die name waarvan ek kan dink). Al beroep wat daar op ons gedoen, was destyds was in verband met die forum se naam. Ons kon nie gerigstreerde handelsmerke gebruik nie, vanwee die feit dat dit misleidend en nadelig aan die "brand" sou gewees het. Die besluit om die forum oop te gooi vir die gesels oor ander vervaardigers het dit moontlik gemaak vir eienaars van TomTom en ander vervaardigers openlik te praat oor hulle ondervindinge i.v.m. hulle GPSr. Wat ek wel elke nou en dan doen, is gaan loer gou deur die pandjies winkels hier wat is te koop en kyk of daar 'n nuwe uitdaging is om te hack. My laaste een was 'n TomTom One V3 wat ek vir my pa gegee het. Hy is nogal heel happy met hom. As ek weer kans kry, moet ek gou weer een Saterdag gaan loer vir nog 'n hack challenge.

Darryl
I was a parent with my first child. I'm now a referee now that I have two children.

Navigation devices: Gut feel and unreliable Nokia 1

Solaris newbie, FreeBSD junkie, Linux user, Windows 10 job and Windows 10 home hacker.
User avatar
Jan Horn
Administrator
Administrator
Posts: 1281
Joined: 2012-07-29T19:28:45+02:00
13
Location: Welkom-RSA
Has thanked: 14 times
Been thanked: 22 times
Age: 83

Re: Stirring The Pot:

#3084

Post by Jan Horn »

Johan (Swannie) is reg. Dit is baie stil hier by ons. Op die ou forum was daar heelwat lewendige besprekings. Ons ledetal groei baie stadig teenoor die ander forum, die rede hiervoor glo ek is omdat dit moeiliker is om ons te vind omdat ons nie ʼn produk se handelsnaam in ons forum webwerfnaam mag gebruik nie. In die ander forum het daar tot 10 nuwe registrasie per dag plaas gevind (die meeste spammers) teen oor die 3 of 4 per maand hier. Dit klink nou dat ek verskoning soek wat nie die geval is nie. Ek stem saam met Johan. Moet nie bang wees om iets te plaas nie. Vertel ons van julle ondervinding met die blik brein. Julle probleme met die kaarte, RHD en die goeie en slegte punte van nuwe produkte. Glo my dat daar wel van die verskaffers is wat ons forum gereeld besoek om te sien wat se kommentaar en probleme met hulle produk daar op die forum is maar ongelukkig was daar maande laas iets oor hulle produk geplaas. Hoe meer daar geplaas word hoe makliker sal mense met probleme ons deur Google en ander soek enjins vind. Dankie Swannie vir die klip wat jy in die bos gegooi het. Hoop daar spring iets uit.

I have taken the liberty to copy a email I received form Derick to the commercial advertising for a special on the Nuvi 2598LMT
Jan
Garmin Nuvi 52 Garmin Drive Assist 51 Samsung Galaxy S21
Post Reply

Return to “Around the campfire...”